Добавить
Уведомления

Podvoeding S01E11 - "Anderkant die KABV" - In gesprek met dr. Celia Booyse

In hierdie insiggewende aflewering gesels Johan Koekemoer en Charlotte Fourie van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum met dr. Celia Booyse oor die huidige Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum, die kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV, ook bekend as CAPS), hoe dit ontstaan het en hoe die professionele rol van die onderwyser daardeur drasties afgeskaal is – tot nadeel van ons kinders se opvoeding. Ons gesels verder oor beginsels van byderwetse gehalte-onderwys en hoe dit bereik kan word. Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-anderkant-die-kabv Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst. Luister na Podvoeding op al die groot platforms! Spotify: https://open.spotify.com/show/76PXrs1OnvcVR24iiqJEgq Google Podcasts: https://podcasts.google.com/feed/aHR0cHM6Ly9pb25vLmZtL3Jzcy9jaGFuLzcxOTk Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/podvoeding/id1637629892 Stitcher: https://listen.stitcher.com/yvap/?af_dp=stitcher://show/718369&af_web_dp=https://www.stitcher.com/show/718369&deep_link_value=stitcher://show/718369

12+
16 просмотров
2 года назад

, чтобы оставлять комментарии